Konka

’n Brandende konka.

’n Konka (Xhosa: inkonkxa, "blik") is ’n houer vir warm kole, dikwels in die vorm van ’n staande of hangende bak of blik. Dit word gewoonlik gebruik om ’n vuur met steenkool in te maak en verskaf hitte, maar kan ook gebruik word vir kookdoeleindes en kulturele rituele.

Konkas is op baie vroeë argeologiese terreine ontdek, soos die Nimrud-vuurbak wat ’n paar jaar gelede deur die Irakse Nasionale Museum opgegrawe is en uit 824 v.C. of selfs vroeër dateer.[1]

  1. Russell, John M. (November 2003). "The MPs Do It Again: Two More Antiquities from the Top 30 Are Back in the Iraq Museum" (PDF). Archaeological Institute of America. Besoek op 10 Augustus 2014.

Developed by StudentB